Lees ook: Polisie-gebou in Pretoria aangeval
Die bekende sepie 7de Laan is na 23 jaar op die kassie gekanselleer.
Danie Odendaal Productions het aangekondig seisoen 24 is die laaste seisoen van die bekende sepie wat op 26 Desember 2023 sal eindig.
7de Laan het 4 April 2000 op SABC 2 begin wys. Dit het verskeie toekennings gewen en die harte van Suid-Afrikaners verower.
Bronne: Facebook, Jacaranda FM, Algoa FM, IOL
Lees ook: Polisie-gebou in Pretoria aangeval