Fase 6-beurtkrag duur voort die naweek

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Fase 6-beurtkrag ingestel

Eskom het aangekondig fase 6-beurtkrag gaan die naweek voortduur. Volgens die kragverskaffer was die aanvraag vir elektrisiteit meer as verwag.

Eskom het ook gesê sommige opwekkingseenhede het gebreek, wat ook veroorsaak het dat fase 6 ingestel moet word.

Daphne Mokwena, Eskom se woordvoerder, het gevra mense moet minder elektrisiteit gebruik tussen 17:00 en 21:00.

Bronne: EWN, The Citizen, eNCA, Twitter

Lees ook: Fase 6-beurtkrag ingestel