Voormalige Stormers-speler Nick Koster sterf op 34

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ses dood in massaskietery in Oos-Kaap

Koster het 32 westryde vir die WP gespeel en 26 vir die Stormers. Hy het in 2012 by Bath aangesluit en toe in 2013 by Bristol vir wie hy 63 wedstryde gespeel het.

Die oorsaak van sy dood is onbekend.

Verskeie rugbyklubs, afrigters en spelers het hulle medelye en hartseer oor die dood van Koster op sosiale media gedeel.

Bronne: SABC Sport, The Guardian, BBC, Twitter

Lees ook: Ses dood in massaskietery in Oos-Kaap