Ses dood in massaskietery in Oos-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vier trokke in Mpumalanga aan die brand gesteek

Ses mense is dood en vier is gewond in ‘n massaskietery Dinsdagaand in KwaNobuhle, Oos-Kaap.

Volgens die polisie se inligting het drie gewapende mans by ‘n gebou ingegaan in Mdledlestraat en op mense begin skiet. Twee vrouens is by die hek geskiet. Die verdagtes het aanbeweeg en nog mense binne gaan skiet.

Nog geen inhegtenisnemings is gemaak nie en die rede vir die skietery is onbekend.

Bronne: EWN, News18, IOL, eNCA

Lees ook: Vier trokke in Mpumalanga aan die brand gesteek