Evette Weyers, bekende plaaslike kunstenaar en eggenoot van die veteraanakteur Marius Weyers, is in die ouderdom van 77 oorlede.
Volgens die Western Cape Government Cultural Affairs and Sport was Yvette en Marius geliefde figure op Rooiels en sal Yvette se afsterwe ‘n groot leemte laat.
Evette is in 2019 met Alzheimersiekte gediagnoseer. Marius het haar tot haar afsterwe versorg.



