Kyk: Só word bergfiets in verkeer gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

CrimeInSA het die video op Twitter gedeel hoe ‘n booswig ‘n duur bergfiets van die agterkant van ‘n voertuig steel.

Die voorval het in verkeer afgespeel terwyl dit op video vasgevang word.

Die bergfiets wat in Umtata in die Oos-Kaap gesteel is, se waarde beloop ongeveer R18 000.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.