Man se liggaam in Epping gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan

‘n Man se liggaam is gister in ‘n oop veld by Gunners Circle in Epping, Kaapstad, gevind.

Volgens die polisie het die oorledene wonde aan sy bene en gesig gehad.

Die polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek en het gevra enigiemand met inligting moet speur-sers. Stellenboom by 021 506 2118 skakel.

Bronne: EWN, The Africa, Head Topics

Lees ook: Twee hoërskoolmeisies van Ekurhuleni pleeg glo selfdood