Kokaïne in Amerikaanse Withuis gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan

Die VSA se geheime diens is besig om die kokaïne wat Sondag in die Wit Huis ontdek is, te ondersoek.

Die kokaïne is in die “West Wing” ontdek waarin die “Oval Office” en ander werksareas vir die personeel van die president is. Die Wit Huis is ontruim na die kokaïne gevind is.

Die kokaïene is in ‘n gebied gevind waarin toergroepe toegelaat word. Dit is tydens ‘n roetineinspeksie in ‘n stoorfasiliteit waar personeel en gaste hulle selfone kan bêre, ontdek.

Bronne: BBC, The Guardian, DW – South Afrxica, Metro

Lees ook: Duitse hof moet besluit hoe om Markus Jooste in Duitsland te kry