(Fotokrediet: Eskom) Nuutste beurtkragskedule vir Woensdag en DonderdagFiND iT EditorialJuly 4, 2023Afrikaans, Elektrisiteit, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Eskom het Dinsdag die nuwe beurtkragskedule bekendgemaak. Fase 1-beurtkrag sal Woensdag en Donderdag vanaf 05:00 tot 16:00 geïmplementeer word. Fase 3-beurtkrag sal daarna van 16:00 tot middernag ingestel word. Previous Post Liggaam van bejaarde in plas bloed gevind Next Post Man van kaping aangekla, doodgeslaan