Tienermeisie van Sasolburg sterf

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Graad 11-leerling aan die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg is Vrydag oorlede.

Die skool het op sosiale media die nuus van Dineo Mbewe se dood bekendgemaak.

“Ons innige meegevoel aan haar familie en vriende. Julle is in ons harte en gebede gedurende hierdie moeilike tyd. Sy sal onthou word.”