Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan
Die minister van menslike nedersettings, Mmamoloko Kubayi, het die inwoners van KwaZulu-Natal gevra om versigtig te wees na die tornado in Inanda.
Twee persone is tydens die tornado beseer toe hulle in ‘n omgeslaande vraghouer vasgekeer was. Daar was ook skade aan dakke en kragkabels. Die volle omvang van die skade moet nog bepaal word.
Een persoon is weggevoer in een van die riviervloede deur die tornado veroorsaak.
Bronne: eNCA, EWN, TimesLIVE
Lees ook: Umlazi-vrou glo deur paramedici in kritieke toestand agtergelaat



