Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan
Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, het gesê beweging is in die skag in ‘n Virginia-myn in die Vrystaat waar minstens 31 mense oorlede is, opgemerk.
‘n Gasontploffing in die verlate myn het moontlik die dood van 31 onwetiige myners, almal glo van Lesotho, veroorsaak.
Die dodetal kan styg, maar die proses om die liggame uit te haal, is eers gestop tot die vlakke van die metaangas stabiliseer.
Bronne: eNCA, The Citizen, SABC



