(Fotokrediet: WEWS) Vermiste tienerseun gevindFiND iT EditorialJune 26, 2023Afrikaans, Suid-Afrika, Tuis, Vermiste persone Deel hierdie storie / Share this story Die vermiste 15-jarige seun waaroor FiND iT vroeër berig het, is gevind. Die seun het in die Aero-sentrum in Bonaeropark vermis geraak. Hy was sedert 24 Junie vermis. Previous Post Ondersteuning vir vloedgeteisterde gebiede Next Post Drie verdagtes in hegtenis na protesaksie in Diepkloof