Suurstof op vermiste Titan-duikboot waarskynlik op

Deel hierdie storie / Share this story

Die suurstof vir die vyf passassiers op die Titan-duikboot wat op pad na die Titanic-skeepswrak vermis geraak het, is waarskynlik nou op.

Reddingspanne soek steeds onverpoosd na die duikboot.

Volgens die Titan se spesifikasies kan ‘n mens vir 96 uur in die tuig asemhaal. Die onderwatertuig is sedert Sondagoggend vermis.