Aktrise Deirdré Wolhuter verjaar

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse aktrise Deirdré Wolhuter vier vandag haar verjaardag.

Wolhuter is baie bekend vir haar rol as Mariaan in 7de Laan. Sy het ook verskynings gemaak in reekse, soos Meeulanders en Soutmansland, The Keeper (in Afrikaans vertaal), Buitepos en ‘n Pawpaw vir my darling.

Baie geluk!