Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir inkopiesentrumrooftogte
Daar word nog ‘n koue front voorspel vir die Wes-Kaap en inwoners word gewaarsku om versigtig te wees en weg te bly van damme en riviere.
Swaar reën en oorstromings word vir die volgende twee dae voorspel. Twee mense het omgekom vandat die storm verlede week uitgebreek het.
Die rampbestuurspanne is besig om by die gebiede wat blokkeer is te probeer inkom. Verskeie paaie is steeds gesluit.
Bronne: eNCA, IOL, EWN
Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir inkopiesentrumrooftogte



