Kerel in hegtenis geneem wat glo meisie verskeie kere met mes steek

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Kinders doodgebrand in aanval op Uganda-skool

‘n Man (23) is Vrydagop Hoopstad in hegtenis geneem op na hy glo sy meisie (26) verskeie kere met ’n mes in die rug gesteek het.

Die paar het glo ’n argument gehad toe die man haar met die mes steek. Sy is na ‘n hospitaal geneem vir behandeling.

Die verdagte is in hegtenis geneem vir poging tot moord en sal môre in die Hoopstad-landdroshof verskyn.

Bronne: SAPS

Lees ook: Kinders doodgebrand in aanval op Uganda-skool