Vrou in hegtenis wat geboorte wegsteek

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Man in hegtenis wat glo sy familie vermoor

’n Vrou (27) is in Morebeng in Molemole in hegtenis geneem na die liggaam van ’n pasgebore baba Donderdag in ’n leë erf in Ratsaka ontdek is.

Die polisie het dieselfde oggend ’n Zimbabwiese vrou, wat naby die toneel bly, in hegtenis geneem vir die verberging van ‘n geboorte.

Sy sal Maandag in die Morebeng-landdroshof verskyn.

Bronne: SAPS

Lees ook: Man in hegtenis wat glo sy familie vermoor