Lees ook: Nog ’n koue front verwag vir Wes-Kaap
Die Valke het Dinsdag ’n verdagte in hegtenis geneem na hy glo met dwelms in Powerlinestraat in Chatsworth handel gedryf het.
Kokaïen en heroïen tot die waarde van minstens R21 800, asook R880 kontant, is by die verdagte gevind.
Die verdagte het gister in die Chatsworth-landdroshof op aanklagtesvan dwelmhandel verskyn.
Bronne: SAPS
Lees ook: Nog ’n koue front verwag vir Wes-Kaap



