Negende verdagte in Thabo Bester-ontsnapping verskyn in die hof

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: SA-akteur het gevra en die jawoord gekry

Zanda Moyo het Dinsdag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Dit bring die aantal mense wat daarvan beskuldig word dat hulle die verkragter en moordenaar Thabo Bester bygestaan het met sy ontsnapping uit die tronk op nege te staan. Hy sal op 20 Junie in die hof vir die strafregtelike verhoor verskyn.

Klik hier om die volledige artikel te lees