Man (52) sedert 11 Junie vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die gemeenskap se samewerking word gevra om die vermiste 52-jarige Louis Brendon Weitz, laas in die Die Wilgers-omgewing gesien, op te spoor.

Enigiemand met inligting kan Missing Children SA of die Garsfontein-polisie kontak.