Die Suid-Afrikaanse sanger Brenden Peyper hou vanmiddag sy eerste vertoning in twee maande.
“Eerste show in amper 2 maande. Moet sê ek sien baie uit,” skryf hy.
Brendan het volgens sy plasings onder andere ‘n bloedblasie op sy stemband gehad wat medies verwyder moes word.
Hy het vroeër sy vertonings gekanselleer en moes sy stembande laat rus.



