LEES OOK: ‘Vals’ dokter deur Valke vasgetrek
“Die onlangse onthullings oor die Digitech-webwerf (https://www.digitech.gov.za/) en toep het weereens die blatante verontagsaming van belastingbetalersgeld deur die departement van kommunikasie en digitale tegnologie (DCDT) en die regering ontbloot,” het Natasha Mazzone, DA-skaduminister van kommunikasie en digitale tegnologieë, gesê.



