Nog ’n mosie van wantroue teen Johannesburgse burgemeester ingedien

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Meisie (6) ontvoer, verkrag, vermoor – 58 jaar tronkstraf

ActionSA het ’n mosie van wantroue ingedien waarin voorgestel word om Al Jam-ah se burgemeester in Johannesburg, Kabelo Gwamanda, uit sy amp te verwyder. Die besluit volg op verskeie verbintenisse met politieke partye in Johannesburg.

Dit volg ná bewerings in ‘n Carte Blanche-uitsending.

Klik hier om die volledige artikel te lees