LEES OOK: Dertienjarige van Vredenburg gesoek
’n 29-jarige veroordeelde en gevonnisde man van Limpopo is tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord, verkragting, ontvoering en die storting van die lyk van ’n 6-jarige meisie.
Die man het die meisie, wie haar maatjie by sy hek kom soek het, binne sy huis ingenooi waar hy haar aan sy bed vasgepen het en haar verkrag het, voordat hy haar met sy T-hemp doodgewurg en haar lyk oor die buurman se muur gestort het.



