Formule Een: ‘SA van internasionale held tot skurk weens bande met Rusland’ – VF Plus

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Mannejag geloods nadat polisievrou geskiet en beseer is

Adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter, sê die feit dat Formule 1 (F1) klaarblyklik sy rug op Suid-Afrika gedraai het oor die land se bande met Rusland, wys dat Suid-Afrika van die “wêreld se liefling geval het tot ’n skurk wat onwelkom raak in die internasionale gemeenskap.”

Klik hier om die volledige artikel te lees