(Fotokrediet: Facebook) DA-burgemeester sterfFiND iT EditorialJune 8, 2023Afrikaans, Suid-Afrika, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Marlene van Staden, die DA-burgemeester van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit, is Donderdag oorlede. Sy was 42 jaar oud. Die DA het sy medelye op sosiale media uitgespreek. Previous Post Dertienjarige van Vredenburg gesoek Next Post ‘Sy was ‘n energieke, hoogs bekwame jong vrou,’ sê VF Plus na burgemeester sterf