‘Roekelose en nalatige bestuur’ toe seun gestamp is

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Jong seun is Dinsdag 6 Junie 2023 deur ‘n voertuig op die hoek van Jakkalsvlei- en Cassiaweg in Bonteheuwel, Wes-Kaap, gestamp.

Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, sê Bishop Lavis-polisie het ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur geopen.

Die beseerde seun is vir mediese behandeling na ‘n hospitaal geneem.

Omstandighede van die ongeluk word ondersoek.

Angus McKenzie, DA-raadslid van Bonteheuwel, het soos volg reageer:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.