LEES OOK: Vier dood na ongeluk op N17
Die Demokratiese Alliansie (DA) het gesê hy sal vandeesweek die Gautengse hooggeregshof in Pretoria nader om verskeie afdelings van die Wysigingswet op Diensbillikheid (EEAA) “ongrondwetlik en ongeldig” te verklaar. Die party het gesê dat hierdie “drakoniese rassekwotas” slegs die begin is van die vernietiging van ons ekonomie.



