KYK VOORSMAKIE | Elma Postma en Chris Chameleon herenig vir die Showmax-riller Horisonne

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Vals ‘profeet’ gevonnis vir verkragtings

Sowat 17 jaar ná hul bittersoet romantiese storielyn as Dezi en Liam op 7de Laan uitgespeel het, deel die SAFTA-wenner, Elma Postma, en die voormalige voorsanger van Boo!, Chris Chameleon, weer die skerm in Showmax se sielkundige rillerfliek, Horisonne.

Klik hier om die volledige artikel te lees