Twee onderwysers geskors omdat hulle na bewering leerlinge swanger gemaak het – berig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Bababobbejaan in oog geskiet met verfbal

SABC News berig dat twee onderwysers van Bonkolo Senior Sekondêre Skool in Dutywa in die Oos-Kaap op voorlopige skorsing deur die departement van onderwys geplaas is. Hulle word daarvan beskuldig dat hul na bewering betrokke was by die swangerskap van vroulike leerlinge by die skool.

Klik hier om die volledige artikel te lees