Sekuriteitsbeampte in KZN gered nadat hy van ’n 30 meter krans geval het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Eksamens gaan voort by Fort Hare na brand

Kort ná 04:00 Saterdagoggend is Medi Response-paramedici en hul soek-en-reddingseenhede na die Verulam-omgewing in KwaZulu-Natal uitgeroep nadat ’n sekuriteitsbeampte by ’n 30 meter krans afgeval het.

Klik hier om die volledige artikel te lees