PAS BEKEND | DA beveg Ramaphosa se plan om die Lady R-verslag oor die beweerde wapenverskaffing aan Rusland ‘weg te steek’

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Verdagte aangekla vir Warren Rhoode-moord vandag in hof

Die Presidensie het die naweek sy voorneme aangekondig om nie die bevindings van ’n onafhanklike paneel bekend te maak oor bewerings dat Suid-Afrika in Desember 2022 na bewering wapens en ammunisie op ’n Russiese vaartuig gelaai het nie.

“Die Demokratiese Alliansie (DA) sal president Cyril Ramaphosa se plan beveg om die verslag oor beweerde smokkel van wapens na Rusland vir die publiek weg te steek,” het John Steenhuisen, DA-leier, in ’n verklaring gesê.

Klik hier om die volledige artikel te lees