LEES OOK: Kinders ontdek fetus in broodsak
Die Demokratiese Alliansie (DA) het gesê die party is “diep hartseer en ontsteld” oor die gruwelike plaasmoorde wat die naweek in beide Limpopo en die Wes-Kaap plaasgevind het, wat gelei het tot die verlies van onskuldige lewens.



