Aanvalle op e-taxibestuurders veroordeel

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Interpol-vlugteling wat hom ‘voordoen as prokureur’ verskyn in Paarl-landdroshof

Kedibone Diale-Tlabela, Gautengse LUR vir vervoer en logistiek, het die aanvalle op e-taxibestuurders en die verbranding van motors by Maponya Mall in Soweto ten sterkste veroordeel.

Die polisie ondersoek ook ’n saak van poging tot moord en opsetlike saakbeskadiging ná ’n bakleiery tussen minibustaxibestuurders en e-taxibestuurders (soos Uber en Bolt).

Klik hier om die volledige artikel te lees