Mpumalanga meld eerste Cholera-sterfte aan

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Nóg vier vir Senekal-plaasaanval vas

Die departement van gesondheid in Mpumalanga het sy eerste Cholera-sterfte aangemeld.

’n 73-jarige vrou is dood nadat sy in die Mmametlhake-hospitaal opgeneem is en gekla het van diarree, naarheid en braking nadat sy bedags blikvis geëet het.

Klik hier om die volledige artikel te lees