Lees ook: Altesaam 17 verskyn in hof vir openbare geweld
Die liggaam van die Bavariese bergklimmer en skiër Luis Stitzinger (54) is gister op Mount Kangchenjunga gevind na hy op 25 Mei as vermis aangemeld is.
Wil jy jou produk, diens of onderneming aan meer as 200 000 sosialemedia-volgelinge en meer as 1 miljoen lesers bemark? Stuur ‘n e-pos aan [email protected] of klik op die skakel.
Stitzinger het sonder suurstof die bergtop gehaal sonder hulp van gidse. Daar het hy met ander klimmers gesels voor hy alleen begin afklim het.
Sy liggaam is meer as 8 000 meter bo seevlak gevind, nie ver onder die 8 586-bergtop nie. Die oorsaak van sy dood is nie op hierdie oomblik bekend nie.
Bronne: DW – South Africa, The Guardian, The Himalayan TImes



