Vyf laerskoolleerders op pad skool toe dood en nog een beseer toe ’n bakkie glo verkeerslig tref met kinders agterop

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Polisie vra hulp om 7-jarige op te spoor

’n 55-jarige bestuurder is van strafbare manslag aangekla nadat vyf kinders, tussen die ouderdomme van sewe en 13, Dinsdagoggend in ’n ongeluk in AZ Berman-rylaan in Mitchell’s Plain, buite Kaapstad, dood is.

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het gesê amptenare is ingelig dat die leerders op die agterkant van ’n bakkie gesit het, nadat dit glo ’n verkeerslig getref het.

Klik hier om die volledige artikel te lees