Voormalige LUR van vervoer in hof op aanklag van tenderbedrog van R51 m

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Opod-beampte in hof vir beweerde korrupsie en afpersing

’n Voormalige LUR van vervoer sal vandag in die Upington-landdroshof verskyn op ’n aanklag van tenderbedrog.

Dit word beweer dat Babereki Consulting Engineers CC in 2003 ’n onregmatig toegekende tender ontvang het as ’n strukturele siviele ingenieur en projekbestuurder vir die konstruksieprojek vir ‘n psigiatriese hospitaal. Die LUR het hulle vir ’n bedrag van R51 m. aangestel, selfs al het hulle nie aan die vereistes voldoen nie.

Bronne: SAPS

Lees ook: Opod-beampte in hof vir beweerde korrupsie en afpersing