Fase 6-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Brackenfell-moordsaak weer uitgestel oor beurtkrag

Vertragings om tien kragopwekkingseenhede by verskeie kragstasies aan die werk te kry, het veroorsaak dat Eskom fase 6-beurtkrag instel.

Die beurtkragfases sal wissel met fase 4 vanaf 05:00 tot 16:00 en dan fase 6 vanaf 16:00 tot 05:00.

Eskom het gesê die fases sal so bly tot ‘n vlak van stabiliteit bereik is.

Bronne: eNCA, ECR, Jacaranda FM

Lees ook: Brackenfell-moordsaak weer uitgestel oor beurtkrag