Lees ook: Vrystaat-onderwyser wat glo gr. 8-leerling soen, afgedank
Die leier van One SA, Mmusi Maimane, is van plan om ’n saak van strafbare manslag teen die regering oop te maak.
Dit volg na ’n driejarige meisie van Bromhof oorlede is na haar suurstofmasjien se battery weens beurtkrag pap geraak het. Sy is Donderdag op pad na die hospitaal oorlede.
Maimane het gesê hulle wil hê diegene wat verantwoordelik is vir die mislukkig om energie aan die land te verskaf, aanspreeklik gehou moet word.
Bronne: eNCA, EWN, News365, Twitter
‼️Urgent media statement ‼️
— Mmusi Maimane (@MmusiMaimane) May 27, 2023
Build One South Africa @BuildOneSA is enraged and heartsore at the news that a 3 year old girl from Bromhof, Johannesburg, has lost her life due to the rank failure of this ANC government to provide electricity to its citizens.
After taking advice… pic.twitter.com/VrUFZHrNnZ
Lees ook: Vrystaat-onderwyser wat glo gr. 8-leerling soen, afgedank



