Sebastian Street (14) is sedert 28 Mei 2023 in Gauteng vermis.
Hy is die laaste keer by sy huis in Fairland gesien.
Die tiener was geklee in ‘n swart-en-wit kappiebaadjie (hoodie), swart broek en swart skoene.
Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in verbinding tree:
Fairland-polisie by 011 478 9413
Missing Children South Africa by 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



