Gautengse regering gaan R1,7 miljard aan e-polisiëring bestee

Deel hierdie storie / Share this story

LEEK OOK: Man wat vliegtuigdeur oopmaak tydens landing in hegtenis geneem

Die Gautengse departement van e-regering het Donderdag bevestig dat R1,7 miljard bestee sal word om misdaad deur middel van e-polisiëring in die provinsie te bekamp. Dit sluit talle kringtelevisiekameras, hommeltuie en ander misdaadbestrydingstegnologieë in.

Klik hier om die volledige artikel te lees