Elf in hegtenis geneem tydens betoging sal Maandag in hof verskyn

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: 11 in hegtenis geneem by Ficksburg betoging

Die gemeenskapslede wat tydens die betogings in Ficksburg in hegtenis geneem is, sal Maandag hulle eerste verskyning in die Ficksburg landdroshof maak

Elf mense tussen die ouderdomme van 20 en 49 is Donderdag in hegtenis geneem tydens die onrus in Ficksburg.

Die onrus het begin tydens betogings oor dienslewering. Paaie is blokkeer en brande en vuilgoed is gebrand.

Bronne: SAPS

Lees ook: 11 in hegtenis geneem by Ficksburg betoging