Zola Budd is vandag 57 jaar oud

Deel hierdie storie / Share this story

Zola Budd, oftewel Zola Pieterse, kaalvoet-naelloper van Suid-Afrika, is vandag 57 jaar oud.

Budd is ‘n Olimpiese atleet wat aan pad-, veld- en baanwedlope deelgeneem het.

Sy is in Bloemfontein gebore en is met Mike Pieterse getroud.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.