LEES OOK: Vier liggame in Constantia gevind
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Donderdag aangekondig dat die rentekoers met 50 basispunte tot 8.25% styg. Dit tree met onmiddellike effek in werking. Dit volg nadat die rentekoers in Maart ook met 50 basispunte verhoog is.
Die Reserwebank het sedert November 2021 rentekoerse 10 opeenvolgende kere verhoog.



