LEES OOK: Help om vermiste gesin op te spoor
Aanklaer Matlhoko het ’n gedetailleerde weergawe gegee van die aand van die ontsnapping en hoe ’n lyk, wat deur die staat geglo word dié van Katlego Bereng is, in ’n TV-kabinet in die tronk ingery is. Op hierdie stadium het Bereng se ma, wat in die galery gesit het, in trane uitgebars.



