Motsoaledi verwerp Dr Nandipha se hofaansoek om haar inhegtenisneming in Tanzanië “onwettig” te laat verklaar

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Tiener vir beweerde moord in hegtenis geneem

Magudumana se regspan het Vrydag hofstukke by die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein ingedien. Sy wil hê die hof moet haar arrestasie en “ontvoering” in Tanzanië “verkeerd en onwettig” verklaar. Magudumana wil ook onmiddellik uit die tronk vrygelaat word en beveel dat ’n regter alle bevele en lasbriewe teen haar nietig verklaar.

Klik hier om die volledige artikel te lees