Cholera-dodetal styg tot 17 in Hammanskraal

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: SAPD kan wettiglik selfone gebruik om mense dop te hou

Die Gautengse departement van gesondheid sê die aantal mense wat hul lewens verloor het ná ’n Cholera-uitbraak in Hammanskraal, noord van Pretoria, staan nou op 17.

Op 23 Mei 2023 het die provinsiale departement gesê 165 pasiënte is by die Jubilee-distrikshospitaal behandel, insluitend 18 wat na ander gesondheidsfasiliteite in Tshwane oorgeplaas is.

Klik hier om die volledige artikel te lees