LEES OOK: Sakeman drink krokodilbloed en alkohol twee keer ‘n dag vir ‘gesondheid’
Die polisie wat die verdwyning van Madeleine McCann ondersoek, gaan soektogte by ’n reservoir in Portugal uitvoer. Die polisie hoop om leidrade te vind op ‘n plek (die Arade-dam) wat die hoof verdagte in die saak as sy “paradys” beskryf het.



